Drinks?
Ek en my pêlle as die drinks finally gebring word.
Ek en my pêlle as die drinks finally gebring word.
Eugene sien dit langs die highway … dit kan mos nie reg wees nie?
Disney het nogal wilde tegnologie waaraan hulle werk. Kan jy dink watse potensiaal dit kan hê vir die toekoms. Om enige iets te kan gebruik of aan vat en ‘n rekenaar gaan presies weet wat jy daarmee doen of bedoel. … Read More
Real offroading Soos Christo sê: Niks fout daarmee om so bietjie regs te draai …..seker te maak jy beweeg stroom op….
Hier is ‘n eerste kyk wat ons kan verwag van Google se “augmented reality glasses”. Dit is brille wat jy dra wat dan computer graphics overlay oor wat jy sien. Dit kan nogal nifty wees om te gebruik, as jy … Read More
Dit is eintlik nie ‘n grap nie. Die video van ‘n tornado in Dallas wat trokke met trailers rond gooi asof dit van papier gemaak is. Ek is bly ons kry nie sulke goed sommer hier aan die suide punt … Read More
Die mense in Noorweë was nogal gelukkig om te oorleef. Die video wys hoe ‘n gebreekte trok wat getou word van die pad af gly en die trok wat hom sleep saamvat. Op die laaste oomblik spring die ou uit … Read More
http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=SgHSaNtAMjs Blykbaar mag jy nie die ding oor 4000ft vat nie agv sy lisensie beperkinge. Dit kan ongeveer 180kmh bereik beide op grond en in die lug. Jy kan boonop somer petrol ingooi by enige garage, dit ry/vlieg op normale … Read More
http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=YzoXPav7uzs Vir die mense wat geld het om te blaas, so R60k, check bietjie die Microsoft Surface Table video wat ‘n astrologie program hardloop met die naam NUIverse en koop dan vir my een …. asb …