Hoe om ‘n jet te flieg
Dit lyk nogal maklik, of wat dink julle? Die is die “Black Diamond Jet Team” waarvan een van die loodse ‘n kamera op sy helmet gesit het.
Dit lyk nogal maklik, of wat dink julle? Die is die “Black Diamond Jet Team” waarvan een van die loodse ‘n kamera op sy helmet gesit het.
Helikopter vernietig hom self deur grond resonansie. Wat mens blykbaar moes doen was om onmiddellik op te styg, anders haal die helikopter homself uitmekaar uit.
Dit is die groot ster in die Eta Carinae binary sterrestelsel wat begin supernova gaan. Dit is nog nie klaar met sy ontploffing nie en sal moontlik eers in die volgende paar duisend jaar ordentlik ontplof. Dit behoort nogal ‘n … Read More
Ons het vir Ken ‘n Lego Star Wars Millenium Falcon gekry. Ons het toe Sondag na sy verjaarsdag besluit om hom te help om die ding te bou. Hy kon dit nie regkry Saterdag met al sy maatjies wat kom … Read More
Hier is ‘n mooi video getiteld “Thought of You” vir julle op so maandag. Hoop julle geniet dit.
Ek het noggal ‘n oulike site raak geloop deur Stumble Upon. Check die link en werk dit deur. Personality Quiz Ek moet se ek was nogal verbaas wat dit vir jou uitwerk. Laat my weet in die “comment section” wat … Read More
Die 14 silinder, 2-stroke diesel motor weeg 2300 ton en hardloop teen ‘n skamele 102rpm. Die motor het nie ‘n camshaft, diesel pop of hydraulic actuators nie maar gebruik “common rail” tegnologie. Jy sal dit nie glo nie maar die … Read More
Marina Bay Sands Skypark BASE Jump. Singapore 2012. Singapore’s Marina Bay Sands hotel het ‘n swembad reg bo op die gebou wat lyk asof dit oor die kant loop. Sal dit nou nie cool wees om van hier te BASE … Read More
Ek is seker mense gooi al hulle industriële gemors in die Sesmylspruit. Kyk hoe lyk dit vanmore toe ek die kinders by die skool gaan aflaai het. Laat my sommer gril. Dit is nie die eerste keer dat dit gebeur … Read More
Kyk wat kry Anneri op die internet by http://bataleuraviationnews.blogspot.com/2010/04/solo-swakopmund-flying-school_7422.html