Categories
Algemeen
Games
-
Recent Posts
Recent Comments
- riaana on Help my trap
- estellea on Christo by Swakop se vliegskool.
- estellea on Kyk hoe lyk die Sesmylspruit vanmore.
- estellea on Protected: Afhandeling van die boedel
- riaana on Kan jy dit lees?
Archives
- June 2022
- January 2022
- December 2021
- August 2020
- September 2017
- July 2017
- May 2016
- April 2016
- March 2016
- February 2016
- November 2015
- October 2015
- September 2015
- August 2015
- July 2015
- June 2015
- March 2015
- January 2015
- December 2014
- October 2014
- September 2014
- August 2014
- July 2014
- June 2014
- May 2014
- April 2014
- March 2014
- January 2013
- November 2012
- October 2012
- May 2012
- April 2012
- March 2012
- February 2012
- January 2012
November 2024 M T W T F S S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 Meta
Tags
4x4 advertensie afstand beheer army astrologie belofte boedel dief DIY familie fliegtuig fliek foto geskiedenis geweer girokopter grap groot helikopter hosting jet kar Kenect kinders koffie kuns lig makro motor omgewing ongeluk persoonlikheid petrol Program Projek steel ster stunt supernova tegnologie toets trok tv video vlieg
Reply
Jan
04
Nov
14
As dit nie vir Thomas Midgley was nie!
Nov
09
Nou moet julle mooi verstaan
Nov
05
Kinders, en hulle sê goed.
Oct
26
Die ou tannie speel jy nie mee nie …
May
30
Doen dit soos ‘n meneer …
May
29
Hoedspruit parkering
B737-200 by Hoedspruit, South Africa.
‘n Nuwe pilots vir die B737-200 het geland op Hoedspruit (die ou lugmag basis) in die aand en vat toe die verkeerde “taxiway”.
Toe hy homself nou staan en vas ry by ‘n “dead-end” probeer die mak koeie om te reverse deur vol “reverse-thrust” te gooi. Mooi man ! Hy ry toe sy wiele van die concrete af. Ek neem aan dit is nie ‘n goeie ding nie.
Die fliegtuig begin toe agteruit hol in die veld in. Die koei gee toe vol krag vorentoe om die ding te probeer uitkry. Natuurlik met die engine so naby aan die grond tel die toe bietjie gras en klippe en goete op. Ek is seker daar’s a haas en meerkat of twee ook deur die enjins. As dit nie was dat dit gereën het die aand nie het die veld aan die brand geslaan en sekerlik die vliegtuig ook uitgebrand.
May
18
James Bond, destyds en nou.
May
09
“Touché touch control” van Disney
Disney het nogal wilde tegnologie waaraan hulle werk. Kan jy dink watse potensiaal dit kan hê vir die toekoms. Om enige iets te kan gebruik of aan vat en ‘n rekenaar gaan presies weet wat jy daarmee doen of bedoel. Kyk gerus die video, dit is nogal amazing.
Apr
24