Reply
Jan
04
B737-200 by Hoedspruit, South Africa. ‘n Nuwe pilots vir die B737-200 het geland op Hoedspruit (die ou lugmag basis) in die aand en vat toe die verkeerde “taxiway”. Toe hy homself nou staan en vas ry by ‘n “dead-end” probeer … Read More
Die mense in Noorweë was nogal gelukkig om te oorleef. Die video wys hoe ‘n gebreekte trok wat getou word van die pad af gly en die trok wat hom sleep saamvat. Op die laaste oomblik spring die ou uit … Read More
Helikopter vernietig hom self deur grond resonansie. Wat mens blykbaar moes doen was om onmiddellik op te styg, anders haal die helikopter homself uitmekaar uit.