This gallery contains 9 photos.
Ek moet jou se, as dit nie vir die petrol prys was nie, sou ek nie gemind het om so ene te hê nie. Ek wonder of mens die woestyn trip sou maak met die ding? Maar ja, ek dink … Read More
Disney het nogal wilde tegnologie waaraan hulle werk. Kan jy dink watse potensiaal dit kan hê vir die toekoms. Om enige iets te kan gebruik of aan vat en ‘n rekenaar gaan presies weet wat jy daarmee doen of bedoel. … Read More
Hier is ‘n eerste kyk wat ons kan verwag van Google se “augmented reality glasses”. Dit is brille wat jy dra wat dan computer graphics overlay oor wat jy sien. Dit kan nogal nifty wees om te gebruik, as jy … Read More
Blykbaar mag jy nie die ding oor 4000ft vat nie agv sy lisensie beperkinge. Dit kan ongeveer 180kmh bereik beide op grond en in die lug. Jy kan boonop somer petrol ingooi by enige garage, dit ry/vlieg op normale unleaded-petrol. … Read More
http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=YzoXPav7uzs Vir die mense wat geld het om te blaas, so R60k, check bietjie die Microsoft Surface Table video wat ‘n astrologie program hardloop met die naam NUIverse en koop dan vir my een …. asb …
Hierdie gemodifiseerde bergfiets het Liam Sondag by Spar gesien. Dit het ‘n 70cc engin met een rat. Die fiets het ook ‘n clutch as jy wil trap. Jy kry blykbaar so 100km per tenk… nie sleg @ R+10/l Goeie idee … Read More
Die 14 silinder, 2-stroke diesel motor weeg 2300 ton en hardloop teen ‘n skamele 102rpm. Die motor het nie ‘n camshaft, diesel pop of hydraulic actuators nie maar gebruik “common rail” tegnologie. Jy sal dit nie glo nie maar die … Read More
Ek sou nie mind om sulke ligte in my huis te hê nie. Jy kan cowboys en crooks speel elke aand voor jy gaan slaap. Die enigste probleem wat ek kan dink is dat die kinders my nie ‘n beurt … Read More
Dit is ongelooflik om te sien wat mense deesdae met rekenaars kan regkry. Kyk na die video wat wys hoe die ouens die “effects” gedoen het van die TV reeks “Boardwalk Empire”. Dit is nie ‘n goeie reeks nie, maar … Read More