Ek moet jou se, as dit nie vir die petrol prys was nie, sou ek nie gemind het om so ene te hĂȘ nie. Ek wonder of mens die woestyn trip sou maak met die ding?
Maar ja, ek dink die prys op die ding is seker wild. Ek sal maar bly by my ou Mazda vir nou.