Ek sou nie mind om sulke ligte in my huis te hĂȘ nie. Jy kan cowboys en crooks speel elke aand voor jy gaan slaap. Die enigste probleem wat ek kan dink is dat die kinders my nie ‘n beurt gaan gee nie. Kyk die video om te sien wat ek se.
Bang ! Ek sit die lig af. Bang ! Ek sit die lig aan.
This entry was posted in Grappies and tagged afstand beheer, lig, tegnologie, video. Bookmark the permalink.