Dit is ‘n groot engine.

Die 14 silinder, 2-stroke diesel motor weeg 2300 ton en hardloop teen ‘n skamele 102rpm. Die motor het nie ‘n camshaft, diesel pop of hydraulic actuators nie maar gebruik “common rail” tegnologie. Jy sal dit nie glo nie maar die motor gebruik slegs 200ml diesel per piston per draai. Lekker lig om brandstof (not).

This entry was posted in Algemeen and tagged , , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply