Google se nuwe shades

Hier is ‘n eerste kyk wat ons kan verwag van Google se “augmented reality glasses”. Dit is brille wat jy dra wat dan computer graphics overlay oor wat jy sien. Dit kan nogal nifty wees om te gebruik, as jy natuurlik nie omgee om soos ‘n computer-geek te lyk nie.

Dit behoort teen die einde van die jaar uit te wees.

This entry was posted in Algemeen and tagged , , , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply