Disney het nogal wilde tegnologie waaraan hulle werk. Kan jy dink watse potensiaal dit kan hê vir die toekoms. Om enige iets te kan gebruik of aan vat en ‘n rekenaar gaan presies weet wat jy daarmee doen of bedoel. Kyk gerus die video, dit is nogal amazing.
“Touché touch control” van Disney
This entry was posted in Algemeen and tagged afstand beheer, Kenect, omgewing, tegnologie, video. Bookmark the permalink.