Hoedspruit parkering

B737-200 by Hoedspruit, South Africa.

‘n Nuwe pilots vir die B737-200 het geland op Hoedspruit (die ou lugmag basis) in die aand en vat toe die verkeerde “taxiway”.

Toe hy homself nou staan en vas ry by ‘n “dead-end” probeer die mak koeie om te reverse deur vol “reverse-thrust” te gooi. Mooi man ! Hy ry toe sy wiele van die concrete af. Ek neem aan dit is nie ‘n goeie ding nie.

Die fliegtuig begin toe agteruit hol in die veld in. Die koei gee toe vol krag vorentoe om die ding te probeer uitkry. Natuurlik met die engine so naby aan die grond tel die toe bietjie gras en klippe en goete op. Ek is seker daar’s a haas en meerkat of twee ook deur die enjins. As dit nie was dat dit gereën het die aand nie het die veld aan die brand geslaan en sekerlik die vliegtuig ook uitgebrand.

This entry was posted in Fotos and tagged , , , , , . Bookmark the permalink.

Leave a Reply