Die Aspeling blog

Die blog is opgestel om ons te help kommunikeer deur die internet. Registreer asb as julle nuwe “topics” wil maak en wil bespreek. Die email werk nie altyd so lekker nie (omdat mense dit nie altyd download nie) en ek en Theo glo hierdie sal sekerlik ons lewens so bietjie makliker maak.

This entry was posted in Algemeen and tagged . Bookmark the permalink.

Leave a Reply